Bergkraal 4x4, Klawer Wine Cellar

sport
Klawer Wine Cellars

OPEN TIMES
Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun Hol Rel

Roete strek oor 54 km –8ure dag roete. Bring-en-braai by boesmantekeninge of piekniekmandjie. Hout en roosters sal voorsien word.
  •  Geleë tussen Vredendal en Klawer op kronkelpad.
  •  Geen skilpaaie, wild en plantegroei mag verwyder word nie.
  • Grootwild kan by tye gesien word.
  • Boesmantekeninge op roete.
  • Motorfietse is ook welkom.
  • Uitdagings op roete.